’n Kort rit in ’n vinnige voertuig

H. J. Pieterse

Abstract


In 1986 het Piet Roodt en Elize Botha my genader om deel van Tydskrif vir Letterkunde
se skakelredaksie te word. My hooftaak was om ingestuurde poësie te keur en later te
help met die saamstel van die tydskrif. Een hoogtepunt was die saamstel van ’n gerf
geleentheidsverse ter nagedagtenis aan Stephen le Roux (Etienne Leroux, 1990). Teen
die einde van die tagtigerjare het ek en Piet die meeste van die werk gedoen; prof.
Elize kondig einde 1992 aan dat sy uittree as redakteur.

Full Text:

PDF

Refbacks

  • There are currently no refbacks.


Copyright (c) 2017 Tydskrif vir Letterkunde

Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.