'n Toekomstige Perspektief op Grondwetlike Stabiliteit

Authors

  • Frederik Willem de Klerk North West University

DOI:

https://doi.org/10.17159/1727-3781/2010/v13i2a2639

Abstract

van die proses van transformasie, wat gelei het tot die instelling van ons huidige nie-rassige grondwetlike demokrasie.  Die vorige jaar, toe ek die koukus van die Nasionale Party toegespreek het ná my onverwagte verkiesing tot leier van die party, het ek klem gelê op die noodsaaklikheid om ʼn kwantumsprong te neem om weg te breek van die politieke en ekonomiese doodloopstraat waarin ons onsself bevind het.  Die oorweldigende reaksie was "spring FW, spring!".

 

Google_Scholar_140.png   ScienceOpen_Log0385.png

Downloads

Download data is not yet available.

References

Bibliografie

Lys van wetgewing

Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996

Films and Publications Amendment Act 3 van 2009

Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 200 van 1993

National Prosecuting Authority Amendment Act 56 van 2008

South African Police Services Amendment Act 57 van 2008

Lys van staatspublikasies

Constitution Fourteenth Amendment Bill GK 520 in SK 31013 van 8 Mei 2008

Constitution Seventeenth Amendment Bill GK 869 in SK 32311 van 17 Junie 2009

Expropriation Bill GK 440 in SK 30963 van 11 April 2008

South Africa Presidency "National Strategic Planning" (Green Paper) September 2009

Published

15-06-2017

How to Cite

de Klerk, F. W. (2017). ’n Toekomstige Perspektief op Grondwetlike Stabiliteit. Potchefstroom Electronic Law Journal, 13(2), 14–28. https://doi.org/10.17159/1727-3781/2010/v13i2a2639

Issue

Section

Orationes