‘Jy is die vertolker’: die lewensloop van Adam Small

  • Helize Van Vuuren Universiteit van Wes-Kaapland
  • Adam Small

Abstract

Imaginative autobiography in The Orange Earth en my kinderdae
The Orange Earth is baie relevant nou met die Waarheids- en Versoeningskommissie.
Ek het my jare gelede voorgeneem dat die stuk in Afrikaans oorgesit moet word. Dit
mag net wees dat Daniël Hugo nou aan die ding sal werk, want sy siel is ’n digterlike
siel. Ek hoop dit kan gepubliseer word, aangesien dit ’n outobiografiese werk is, oor
dinge wat my baie seer gemaak het.
Published
2017-04-04
Section
Interview